| Bruidsregister |
|
Net wat julle voel om te doen!
Maar vir die wat vra het ons bruidsregisters uitgesit by Wetherleys, Linen Cupboard en Woolworths. Ons het ook vir die pret ‘n skatkis by die onthaal. Almal wat eerder kontant wil gee, kan dit daarin sit – en dan ‘n munt uithaal! |
Ons het ook vir die pret ‘n skatkis by die onthaal. Almal wat eerder kontant wil gee, kan dit daarin sit – en dan ‘n munt uithaal!