| Jul albums en hoe hulle werk |
|
Daar is twee ingeboude albums, een vir die troue self, en een vir die wittebrood. In albei gevalle word die album outomaties vertoon, m.a.w. julle kry die geleentheid om foto's te laai vir die trou-album, en foto's te laai van die wittebrood vir die wittebroodalbum. Dit kan gedoen word met die skakels Laai trou foto's Laai wittebrood foto's Die foto's wat so gelaai word, word outomaties vertoon in die 'Trou-album' en Wittebrood Album' bladsye. |