| Ons families |
|
Hier is almal – al ons naastes en liefste en dinge wat ons wil onthou.
Ons gaan na die troue ons webblad opdateer en dan die troufoto’s ook insit. Julle kan elkeen ‘n foto bestel – laat weet watter troufoto wil julle graag hê, en ons sal sorg dat julle dit kry.
Tersius en Elzahn Marais, Rosa se ouers ![]() Madelief en Daisy - Many moons ago
Nig Elsa
Hannes en Ingrid van Niekerk, Jan se ouers
Paul, Erla en almal-se-liefie Lizzie
![]() Ouma Rosie, Rosa se ouma |

