Jan en Rosa
Troudagprogram

22 September 2007


8.30         Stella Maris deure open
9.30         Huwelikseremonie by Stella Maris
10.30     Tee by Sandstrandstraat 67
12.00 – 5.00     Gholf by Oubaai (bevestig asb sodat plek kan bespreek word,  mans en dames welkom)
       
Geniet die dag by Heroldsbaai. Ons mag Ta’ Mug se huis gebruik vir die dag. Onthou die seestrome trek baie sterk by die rotse. Swem by die sandstrand. Omdat dit buite seisoen is is daar nie lewensredders aan diens nie. Die veilige swemplek is regoor twee huise reg voor op die see – Arbeidsgenot en  Knip ‘n Uiltjie. As julle regoor hulle bly behoort julle veilig TE wees – mits die see rustig is.

7.30    Semi-informele onthaal by Dutton’s Cove, Heroldsbaaihoogte, Verwelkomingsdrankies
8.00     Bruidspaar arriveer
8.30     Heildronke, ete en musiek
11.30   Vang die bruidsruiker!